NewsNews

Aangrypende vertoning by Etienne Rousseau Teater

Die klassieke kitaarspeler James Grace, Carli Spanish Dance Productions en die fotograaf Ilse Moore het die gehoor Vrydagaand 9 Junie in vervoering gehad met hul unieke en hoogs genotvolle aanbieding. James Grace Die kombinasie van wêreldgehalte kitaarmusiek, lewendige Spaanse danse en unieke, sensuele onderwaterfotografie wat op grootskerm vertoon is, het toeskouers  vir meer as twee …

Die klassieke kitaarspeler James Grace, Carli Spanish Dance Productions en die fotograaf Ilse Moore het die gehoor Vrydagaand 9 Junie in vervoering gehad met hul unieke en hoogs genotvolle aanbieding.

James Grace

Die kombinasie van wêreldgehalte kitaarmusiek, lewendige Spaanse danse en unieke, sensuele onderwaterfotografie wat op grootskerm vertoon is, het toeskouers  vir meer as twee ure geboei.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button