Photo GalleriesSport

Uithou en aanhou vir Bela Bela driekamp

Uithou en aanhou vir Bela Bela driekamp

Madelein Fourie van Adom Aquatics, en Pierre Fourie van Parys Multisport, het op 4 Augustus  aan die Standard Bank Bela Bela 5150 driekamp deelgeneem.
Madelein het meegeding in die individuele driekamp naalloop wat bestaan uit 400m swem, 20km fietsry, en 5km hardloop. Sy behaal ’n  derde posisie vir vroue in haar oudersomskategorie, en agtiende algehele posisie in die vroue kategorie met ‘n tyd van 02:12:45.
Pierre het meegeding (hardloop) in die naelloop spankompetisie saam met Marinell Smit (swem) en Meldon Bezuidenhout (fietsry) teen 52 ander spanne en eindig in die twaalfde posisie met ‘n tyd van 01:40:51.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button