
Daar is soveel meer in n naam. Hoeveel van ons lees n geslagsregister in die Bybel. Maar in elke naam is n boodskap – n boodskap van n Kind wat gebore is en vir ons sondes gesterf het.
Die bondere Kersdiens gelei deur past. Rinus van Sandwyk is vanoggend onder die bome op die Vaalrivier-oewer op Parys Golf & Country gehou.
Mag dit vir elke leser vandag n dag wees waarin ons liefde aan mekaar sal bewys omdat Hy ons eerste liefgehad het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



