News
Nuwe gesigte by Hoërskool Parys
Hoërskool Parys het vanjaar twee nuwe gesigte op sy personeel. Hulle is Andrea Dednam wat Afrikaans Huistaal vir Gr. 9 en Afrikaans Eerste Addisionele taal vir Gr. 10-leerlinge sal gee, en Charlotte Marx wat Fisiese Wetenskap vir die Gr. 10 tot 12-leerlinge aanbied.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!