High SchoolKids
Twee van Hoërskool Parys deur na SA Skole atletiekkampioenskap
Twee van Hoërskool Parys deur na SA Skole atletiekkampioenskap

Gert Broodryk en Zak Naudé, het die afgelope naweek by die Vrystaat-atletiekkampioenskappe gekwalifiseer om die provinsie van 15-18 Maart by die SA nasionale skole atletiekkampioenskappe in Germiston te gaan verteenwoordig vir onderskeidelik hekkies en diskusgooi.