NewsNews

Vuurwapenlisensies kan nie hernu word na dit verval nie

Die polisie rig ’n dringende versoek aan almal met vuurwapenlisensies om seker te maak van die vervaldatum van hulle lisensies.

Die polisie rig ’n dringende versoek aan almal met vuurwapenlisensies om seker te maak van die vervaldatum van hulle lisensies.

Volgens ao. Mpho Manyoba, polisiewoordvoerder, kan die polisie se vuurwapenlisensie-eenheid geensins hernuwingsaansoeke aanvaar as die lisensie reeds verval het nie. “Die sisteem laat dit bloot net nie toe nie,” het Manyoba gesê.

Volgens ’n kennisgewing wat deur lt.genl. Kgomotso Phahlane, waarnemende polisiekommissaris, aan polisiekantore landwyd gestuur is, moet mense wie se lisensies verval het en nie betyds vir hernuwing aansoek gedoen het nie, hul vuurwapens by hul naaste polisiekantoor inhandig om vervolging te voorkom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button