Local news
VLU hou eerste byeenkoms vir 2023
Die Parys Vroue Landbou Unie (VLU) tak hou hul eerste byeenkoms vir 2023 op Dinsdag 7 Februarie. Dit beloof om ‘n interessante en leersame jaar te wees vir VLU-lede, maar ook gaste wat welkom is by die byeenkomste. As jy graag die Februarie-byeenkoms wil bywoon, of enige navrae het oor die VLU, skakel Annatjie Dreyer …

Die Parys Vroue Landbou Unie (VLU) tak hou hul eerste byeenkoms vir 2023 op Dinsdag 7 Februarie. Dit beloof om ‘n interessante en leersame jaar te wees vir VLU-lede, maar ook gaste wat welkom is by die byeenkomste.
As jy graag die Februarie-byeenkoms wil bywoon, of enige navrae het oor die VLU, skakel Annatjie Dreyer by 082 464 0204, of Bernadet v/d Ende by 082 474 0304.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



