
Bay-Linn en Cay-Dinn Oelofse is albei gekies vir die Vrystaat-swemspan wat aan die SA Skole swemkampioenskappe sal deelneem.
Die kampioenskappe word van 20 tot 24 April by Kings Park in Durban gehou.
Die Oelofse boetie en sussie is die enigste Parysenaars wat in die span ingesluit is.
Tydens die SA-kampioenskappe sal ‘n span gekies word wat later die seisoen teen ander Afrika lande sal meeding. ‘n Groot prestasie vir dié twee Parys-swemmers.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



