
Vivenne van der Schyff is na afloop van die Radikale Redenaars kompetisie se Vrystaat-finaal, aangewys as die wenner van die kategorie vir graad 8 leerders Moedertaal: Oorredend Voorbereid. Vivienne is ‘n leerder van Eunice.

Henk Small eindig vierde in die Vrystaat in vanjaar se Radikale Redenaars-kompetisie in die kategorie Afrikaans Voorbereid graad 9. Henk is ‘n
leerder van Hoërskool Parys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



