Local news
Amoré maak die medaljes bymekaar op die dansbaan
Skitterende prestasie vir die Parys-leerder

Amoré Britz het na afloop van die interprovinsiale SADF danskampioenskappe in Springs gekwalifiseer vir die provinsiale uitdunne om later aan die SA’s te kan deelneem.

Tydens haar deelname aan die interprovinsial SADF danskampioenskappe behaal sy vir Bhangra ‘n eerste plek, Free Style ‘n eerste plek, Contemp ‘n
tweede plek, Salsa tweede plek, Jive tweede plek, Cha-cha tweede plek, Hip-hop derde plek, Disco derde plek, Jazz derde plek, en Slow ‘n derde plek
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



