

Die Senior Fase leerders wat deelgeneem het aan die Vereenigingse Kunstefees Vrydag 13 Oktober, was Joaquin Staats (A), Benjamin Wood (A), Benjamin van Rooyen (A), Mikayla Victor (A+), Jessi de Lange A+), Kaylee Zitzke (Poetry A+ en Poësie A).

Voorskoolse leerders van Parys Christelike Skool wat aan die Vereenigingse kunswedstryd deelgeneem het, en met spog uitslae kon spog, is Andrew Roberts (A+), Nathan Botes (A+), Aliya Sattar (A), Lia’Nel Coetzer (A), Christie-Leigh van Aswegen (A+) en Sunandi Barnardt (A)

Die Grondslagfase leerders wat geskitter het was Melinke Zitzke (Poësie A+ en Gedramatiseerde Poësie A+),
Carla Mans (A++), Xander van Aswegen (Poësie A+, en Gedramatiseerde Poësie A+), Peet Roos (Poësie A+, en Gedramatiseerde Poësie A+) en Johandré Barnardt (Poësie A+).



