
Die afgelope drie dae was baie leersaam en harde werk, maar al Parys Multisport se atletiekafrigters slaag met onderskeidings.
Die afrigters is nou toegerus met die volgende kwalifikasies en gereed om die 2024 seisoen saam met atlete aan te pak:
Reandi Bronkhorst – Verspring en driesprong VSAAV-1 en ASA-1.
Ilse Koorzen – Middel en langafstande VSAAV-1 en ASA-1.
Megan Merricks – Naellope VSAAV-1 en ASA-2.
Pierre Fourie – Naellope VSAAV-2 en ASA-2. Middel en langafstande VSAAV-2 en ASA-2.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



