Volg die Wynroete tot 4 Augustus!
Moenie wag nie… besoek enige van die onderstaande 12 venues en word deel van die pret!

Elke venue verskaf proesessies teen R30 vir agt wyne, en sommige bied 12 wyne teen ‘n koste van R40, of 16 wyne teen R50 aan. Sommige venues het gedurende die wynroete ook spesiale aanbiedinge soos spa-behandelings, etes, go-carts en veel meer.
Skakel gerus enige van die deelnemers van jou keuse in die onderstaande lys om jou plek te bespreek, of nog beter: Besoek sommer almal in die volgende weke tot 4 Augustus!
* Dros Vanderbijlpark -(016) 932 4888
* Emerald Resort &Casino – (016) 9828000
* Liquid Lounge – (016) 982 3411
* Lord’s Signature Hotel – (016) 423 5453
* Merchant BusinessClass Hotel – (016) 366 7878
* Model Bottle Store – (016) 363 1128
* Redwoods Restaurant – (016) 976 2532
* Stonehaven on Vaal – (016) 982 2951/2
* Sylviavale Heritage Village – (016) 932 2495
* Rossi’s Bar – 082 900 4528
* The Shakespeare Inn – (016) 933 4821
* Waterfront Country Lodge – (016) 987 3434



