Photo GalleriesSchool
Parys se eerstes spog met twee in ‘n ry op die krieketveld
Parys spog met ligawenner-kroon

Parys se eerste krieketspan het die afgelope naweek die Vaaldriehoek-liga gewen na hul oorwinning teen Hoërskool Sasolburg met 37 lopies.
Parys slaan 241 en boul vir Sasol uit vir 204.
Baie geluk aan Bennie Marais met ‘n skitterende 11 lopies.
Dit is die tweede jaar in ‘n ry dat Parys as ligawenners gekroon word.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



