Photo GalleriesSchool
Hoërskool Parys se graad 11 en 12 leiers
Hoërskool Parys se graad 11 en 12 leiers

Baie geluk aan Hoërskool Parys se nuutverkose graad 11 en 12 Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) en leerderraad vir 2021/2022. Die nuutverkose graad 11/12 VRL vir 2021-2022 is Georgia Elliades, Claudio Fernandes, Bruce Fortuin, Anuschca Gerber, Banele Mabilebsa, Khanyisile Malamule, Nandile Manzana, Lili Meyer, Boipelo Rampa, Bradley Swart, Petrus-Louw van Rhyn en Lourens van Staden. Die nuutverkose graad 11/12 leerderraad vir 2021-2022 is Henru de Swardt, Juan du Preez, Anné Kruger, Thapelo Masike, Mels Matsie en Bernice Nel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



