Community

Kyk wat gebeur in Parys

Groot motorsport die naweek in Parys

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate
* Skaakaande elke Woensdag vanaf 18:00 by Lekker Bistro

November:

11 – Die besonder talentvolle Rheinberger Kamerkoor tree gratis om 19:00 op by die NG gemeente Parys-Wes.

11 & 12 – Parys 400 motorwedren by Parys Vliegveld. Toeskouers kan gratis kom kyk. Daar word op beide dae amptelik om 09:00 weggespring.
12 – Platinum Meatmaster veiling, AfriDome, Parys.
18-19 – Uithourit, AfriDome, Parys.
24 – GPF Parys jaarvergadering om 18:00, NG Suid-gemeente, Delverstraat. Almal welkom.
25 – Koop-en-kuier by die Gereformeerde Kerk in Van Collerstraat. Kom geniet die teetuin, ‘n oulike tweedehandse winkel en heelwat lekkernye te eet en te drink.
26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH.
26 – Deo Gloria-koor hou vir die eerste keer sedert 2019 weer konsert saam met Marli Kruger, Erna Rademan, Stefan Louw, Marguerite van Wyk, Johan Cromhout en die JMI orkes in die Vredefort NG Kerk, 18:00 vir 18:30. Kaartjies kos R120 per persoon. Skakel Erna by 082 565 1085 of kry jou kaartjie by National Roadhouse, La Vie en Rose of koorlede.
29 – Parys Dorpstuin hou ’n eerste Kontreimark waar jy vars groente sal kan koop van 08:00-13:00 by Boomstraat 29.
Desember:
1-3 – Arabierperdskou, AfriDome, Parys
3 – Hartelusmark by Egweni River
Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
7-10 Saalperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys
10 – Kersliggiemark, Garden Art kwekery, Noorderstraat 28, Parys, vir navrae skakel 082 659 5099.
10 – Pannekoek bak voor PnP
10-22 – Parys Kersmark
10-31 – Kersliggies in die Garden Art Kwekery-tuin, Noorderstraat 28, Parys, vir navrae skakel 082 659 5099.

2023
Januarie

18-21 – Sentraal Boerbok veiling & Ekspo, AfriDome, Parys
24-27 – Saalperd-proewe, AfriDome, Parys
27-29 – Sanesa Qualifier 1 & 2
Februarie
24-25 – Manso-veiling, AfriDome, Parys
Maart
2-4 – Out of Africa Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
7-11 – Simbra Fees en Veiling, AfriDome, Parys
15 – Bonsmara Veiling, AfriDome, Parys
22-25 – FPSSA Veiling, AfriDome, Parys
April
6 – Droughtmaster Veiling
Mei
4-6 Friesperd kampioenskappe, AfriDome, Parys
12-13- Young Guns Brahman Auction, AfriDome Parys
20 & 21- Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys
25 – Brangus veiling, AfriDome, Parys
Junie
2-3 – Dorrland Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
7 – Sale of Roses, AfriDome, Parys
10 & 11 – Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys
22 – Drakensberger Veiling, AfriDome, Parys
26 Jun – 1 Jul SA Boerperd skou, AfriDome, Parys
Julie
6 Beefmaster Veiling, AfriDome, Parys
15 Boran Veiling, AfriDome, Parys
20 Nasionale Braunvieh Veiling, AfriDome, Parys
Augustus
3 – Leading Brands Brahman Auction, AfriDome, Parys
6-10 Nasionale Brangus Veiling, AfriDome, Parys
12+13 Sanesa Nationals, AfriDome, Parys
19 Droughtmaster Veiling, AfriDome, Parys
September
1-8 ALE, AfriDome, Parys
9 Nasionale Brahman Veiling, AfriDome, Parys
16 Koepel Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
Oktober
1-4 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys
21 Dormer Veiling, AfriDome, Parys

Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button