Local newsSchool
Parys se o13’s gereed vir die seisoen se kragmeting
Groot hoogtes word van dié spanne vanjaar verwag.
Die o13A-span van Primêre Skool Parys draf die seisoen op die veld met nuwe spandrag danksy ruim borge: Dome Creations (Rudi Botha), Bruyns Equipment (André Bruyns), Bravopix (Zack Schlebusch)
en Smash Apparel & CBS Printing (Clem Frizalo) het die sakke, waterbottels en truie geborg.
Nicole Powell, Pieter en Esmari Hatting het die hoodies verskaf, terwyl Jaco Rootman ook waterbottels geskenk het. Die span het ook kontantskenkings ontvang. Die seuns word afgerig deur mnre. B. Dednam en H. Stemmet.

Die o13B-rugbyspan se truie word vanjaar geborg deur Bravopix 354 se Zack Schlebusch.
Dié span word afgerig deur mnr. E. Chuta en S. Latsky.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



