
Leerders van Hoërskool Parys het aan die interprovinsiale Biathlon in Kroonstad deelgeneem waar hulle teen tyd moes hardloop en swem om die meeste punte te behaal.
In die so.17 afdeling behaal Xander Pretorius ‘n algeheel tweede plek, en vir sy hardloop en swem derde plekke.
Dregan Brink eindig algeheel vyfde, en behaal met die hardloop gedeelte van die kragmeting ‘n eerste plek in sy ouderdomsgroep. Karisa Northman eindig
algeheel vyfde do.17, en was ook eerste vir haar hardloop gedeelte van die kragmeting.
By die so.15 afdeling het Wian Pretorius weggestap met ‘n algeheel derde plek, en derde plekke

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.