Local news
Mans gekiet na hul bakkie onklaar raak
Twee mans is die afgelope week in die Carletonville-omgewing aangeval ná hul bakkie langs die pad onklaar geraal het.

Die mans het omstreeks 22:00 in hul bakkie gewag toe die twee gewapende booswigte hulle oorval het.
Die aanvallers het eers hul selfone geëis en toe op die mans losgebrand.
Een van die mans (57) is in die bors en arm geskiet en het ongelukkig later aan sy beserings beswyk. Die ander man (50) is in die maag geskiet en is later hospital toe geneem.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



