Local news
Sjoe die wêreld is nat daarbuite
En nog reën word vir die Vrystaat en Noord-Kaap voorspel

Die foto’s is vanoggend tussen Bothaville en Viljoenskroon geneem. Dit is sopnat daar buite en in die landerye.









Swaar reën het ook vanoggend in Parys geval.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



