Local news
Meer water vanaf Vaaldam kan verwag word
Instandhouding van kleppe by Vaaldam sal gedoen word.

Instandhouding van kleppe by Vaaldam sal op Woensdag 25 Januarie gedoen word, en kan meer water vanaf Vaaldam verwag word. Dit sal egter nie meer as 70 kubieke meter per sekonde wees vanaf 08:00 Dinsdag 24 Jnauarie tot om 08:00 op Woensdag 25 Januarie.
Indien nodig sal meer water uitgelaat word by Vaaldam vanaf Woensdag, maar slegs indien nodig.
Let daarop dat daar geen uitvloei sal wees vir die 6 tot 8 ure wanneer die instandhouding op die kleppe gedoen word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.