Local news
Drie goud en ‘n silwer vir Carli
Die talentvolle dogtertjie is ewe tuis op die verhoog as in die klaskamer


Carli de Jager het gedurende die Maart-skoolvakansie aan die National Championships of the Visual Arts in Pretoria deelgneem waar sy drie goue en ‘n silwer sertifikaat verower het.
Om goud te behaal moet deelnemers bo 95% behaal, en vir ‘n silwertoekenning bo 90%
Carli is ‘n student van Petit Artiste, en ‘n leerder van Parys Primêre skool.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



