
Leerders van Parys Primêre skool wat ingesluit is in die Fezile Dabi o.13 A- en B-krieketspanne is Caylen Steyn en Ashton Kleynhans wat deel is van die A-span, en Zuan van Riet, PC Steyn, Ruben Hayes, Wian Pretorius en Logan Butler, wat ingesluit is in die B-span. Al sewe seuns speel ook vir die skool se o.13A krieketspan. Hulle word deur mnr. Jaco Marais afgerig. Wian en Logan was afwesig toe die foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



