Local newsSport
Parys-rugbyklub sit segetog voort op sy tuisveld
Parys speel vanaand teen die span van Senekal.
Parys-rugbyklub het Donderdag sy segetog van die vorige week teen Bothaville, voortgesit met ‘n oorwinning oor Kroonstad met ‘n seëvierende eindtelling van 33-13 in Parys se guns.
Die oorwinnning op Parys se tuisvel het ‘n skouspel van vyf drieë (Heinrich Snyman, Marx Steenkamp, Gideon van Dyk en JM du Plooy), ‘n strafdrie, vier doelskoppe oorgesit deur Tyler Woodruff, asook ‘n strafdrie ingesluit.
Nic Greyling (voorspeler) en JM du Plooy (agterspeler) was die spelers van die wedstryd.

Parys-rugbyklub sê dankie aan InteliGro vir die borg van die span se baadjies.

Parys speel vanaand teen Senekal op Senakel se tuisveld.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


