Local newsSport

Dis finaal!

Die finaal sal volgende week beslis word.

Parys-netbalklub het vroeër vanaand ‘n oorwinning teen Viljoenskroon behaal in die semi-finaal van die Netbal Platteland-liga. Die eindtelling was 27-10 en dring Parys nou deur na die finale kragmeting.

Spelers van die wedstryd was Karla Potgieter (Aanvallend) en Chané Mienie (Verdedigend).

Dié foto’s is geneem tydens vanaand se semi-finaal.

Die spanne van Parys en Viljoenskroon wat mekaar vanaand in die liga semi-finaal die stryd aangesê het. Foto’s: Liezl Scheepers
Parys-netbalklub het vanaand in die semi-finaal teen Viljoenskroon geseëvier. Foto: Liezl Scheepers
Parys-netbalklub het vanaand in die semi-finaal teen Viljoenskroon geseëvier.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button