Sport
-
Jukskei-toernooi trek spelers van sover as Reitz en Frankfort
Photo GalleriesMimosa Jukskeiklub het op 12 April ’n baie geslaagde jukskei rondomtalie-toernooi op die NG-gemeente Parys-Wes se kerkterrein aangebied.
-
Dis GROOT rugby in Parys.
Photo GalleriesHoërskool Parys bied hierdie week vir die vyfde jaar ’n rugbyweek aan wat môre, 6 April, afsluit.
-
Karate-studente wys hul slag
Photo GalleriesStudente van die Sensai Goju Ryu Dojo in Parys was die afgelope tyd baie bedrywing.
-
Dis GROOT rugby in Parys
Photo GalleriesHoërskool Parys bied vanjaar vir die vyfde jaar ’n rugbyweek aan wat sal plaasvind van 3 April tot 6 April.…
-
Dis kilo’s op die tekkies met skitter tye
Photo GalleriesLangafstand atlete van Parys het die afgelope maand gesorg dat daar kilo’s op die tekkies gesit word.
-
Dubbele sukses vir SA karp-kampioen en sy spanmaat
Photo GalleriesEen van die lede van Suid-Afrika se karp hengelkampioen-paar is ’n Parysenaar! Wat meer is, is dat sakeman Johan de…
-
Speel saam met jou kind tennis by hierdie familie pretdag
Photo GalleriesDie Parys-tennisklub het heelwat opwindende planne vir die jaar. Deel daarvan is ’n familie pretdag op 3 Maart by die…
-
Langasems gee hul beste
Photo GalleriesLangafstand atlete van Parys het op 20 Januarie aan die 10 en 21km Berts Bricks-padwedloop in Potchefstroom deelgeneem. Wiede de…
-
Seniors saam op die gholfbaan
Photo GalleriesSenior lede van beide die Parys Golf & Country Estate en Vaal de Grace gholfklubs het onlangs vir die eerste…
-
Parys se rolbalspelers gereed vir naweek se kragmeting
Photo GalleriesNá ’n baie teleurstellende vertoning deur die Parys-rolbalklub in die Noordwes Rolbal Parekampioenskap, toe geen span ’n seksie kon wen…
-
Meer as 5 uur se sweeftuig-vlug vir dié twee vlieëniers
Photo GalleriesTwee vlieeniers van die Whispering Wings Gliding Club het op 14 Januarie vanjaar dit reggekry om vlugte van langer as…
-
Karateklub sluit ná 15 jaar
Photo GalleriesDié studente van die plaaslike Budokaie Karateklub het op 16 November 2017 hul graderings geslaag. Voor is Christopher Furlong, Adriaan…











