Sport
-
-
-
Sterkte vir Parys se langasems by Comrades 2018
Photo GalleriesBaie sterkte aan die Parysenaars, Marcell Alberough, Stephanie Heathcote en Lungile Kulashe wat dié naweek aan die 2018 Comrades marathon…
-
10 interessante feite van die 2018 Sokkerwêreldbeker
Photo GalleriesDie 21ste FIFA Wêreldbeker-sokkertoernooi in Rusland gaan vanaf 14 Junie tot 15 Julie weer sokkergeesdriftiges se monde laat water. Daar…
-
Parysenaars vaar goed in Noordwes enkelspelkampioenskappe
Photo GalleriesAlbei Parys-rolbalklub se enkelspelkampioene, Lazuya Serfontein en Cabous Olivier, het hul afdelings gewen en is deur na die laaste uitspeelrondtes…
-
Gereed vir oudste en grootste ultramarathon-uitdaging
Photo GalleriesMinstens 5 Parysenaars sal op 10 Junie die Comrades-marathon aandurf. Onder die Parysenaars is Lungile Kulashe wat sy 19de Comrades…
-
Kaptein van ‘n wenspan
Photo GalleriesOm te kan spog met jou Protea-kleure toegeken deur SAEF en SASCOC is een ding, maar om boonop kaptein van…
-
Gemengde sukses tot dusver vir Parys op die rugbyveld
Photo GalleriesHoërskool Parys het tot dusver redelik gemengde uitslae behaal in die Valke Medium skole ligawedstryde wat reeds dié seisoen gespeel…
-
Hulle gaan SA by kano wêreldkampioenskappe verteenwoordig
Photo GalleriesCaroline van der Linde en Jonathan Jooste is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die kano wêreldkampioenskappe wat in Plovdiv,…
-
Abigail se spane gelig vir Europese deelname
Photo GalleriesAbigail Bezuidenhout het die groot eer te beurt geval om vir die SA Kano Polo Ontwikkelingspan gekies te word wat…
-
Jukskei-toernooi trek spelers van sover as Reitz en Frankfort
Photo GalleriesMimosa Jukskeiklub het op 12 April ’n baie geslaagde jukskei rondomtalie-toernooi op die NG-gemeente Parys-Wes se kerkterrein aangebied.
-
Dis GROOT rugby in Parys.
Photo GalleriesHoërskool Parys bied hierdie week vir die vyfde jaar ’n rugbyweek aan wat môre, 6 April, afsluit.










