News
-
‘Gawe oom’ beloof gratis vleis, steel toe lugtyd
Local newsOnlangse voorvalle herinner aan dieselfde modus operandi wat 'n glyjakkels in 2018 gebruik het.
-
Studente gooi selfgemaakte bom na wagtekamer
Local newsDie studente moet vandag voor die hof verskyn op klagte van opsetlike beskadiging van eiendom.
-
Plaasaanval: Soektog duur voort
NewsDie egpaar is Sondagoggend vroeg op hul plaas oorval, aangerand en van hul bakkie beroof. Die bakkie is intussen teruggekry.
-
Oorsaak van malaria in Luckoff-distrik steeds ‘n raaisel
NewsEntomoloë toets dié week vir voorkoms van Anopheles-muskiete in die gebied.
-
Plaasaanval: Bakkie binne halfuur gekry ná aanval op egpaar
Local newsBure het vanoggend vinnig reageer om 'n egpaar te hulp te snel ná 'n plaasaanval net buite Parys, en is…
-
Hoekom elke huis ’n paniekknoppie behoort te hê
Local newsOf dit misdaad of 'n mediese noodgeval is - as daar nood is, kan 'n paniekknoppie wat deel is van…
-
Kwartmiljoen mylpaal vir HelpHetta
Local newsSolidariteit Helpende Hand se HelpHetta-projek vier vanjaar sy 10de bestaansjaar – ’n mylpaal wat duisende meisies se skoolloopbane positief beïnvloed…
-
Heritage Event Promotes Cultural Pride and Discipline in Tumahole
Local newsNgwathe's Executive Mayor commended the organisation’s leader, Mr Fani Tekane, and his team for their efforts in hosting a successful…
-
Vermiste man veilig
Local newsJanse Van Rensburg het sy dank uitgespreek teenoor almal wat help soek het na Rossouw en die boodskap gedeel het.
-
Wees op jou hoede vir bedrieërs
Local newsAs jy vermoed ’n besigheid stel homself verkeerd voor, rapporteer dit sonder versuim.
-
N1 oop, polisie monitor steeds
Local newsDie SAPD bedank motoriste en die publiek vir hul geduld en samewerking.
-
Gemeenskap se harte en hande oop vir AMOT se bejaardes
Local newsDankie vir 'n gemeentskap se omgee vir die bejaardes van Parys.










