News

  • Vandaliste rig groot skade by bekende sportstadion aan

    News

    Carletonville Herald berig dat die Gert van Rensburg sportstadion, wat eertyds die omgewing se trots was, nou in so ‘n…

  • ‘Soos ‘n engel uit die hemel’

    News

    “Ek weet nie hoe om dit te beskryf nie. Hy is soos ‘n engel uit die hemel.” So sê Noel…

  • Staatsaanklaer se borgaansoek volgende week gehoor

    News

    Patrick Ncango, staatsaanklaer by die landdroshof in Parys, sal in aanhouding bly tot sy formele borgaansoek Woensdag 7 Desember.

  • Slagpale moordsaak weer uitgestel

    News

    Die verhoor van die vier verdagtes wat van die moord en roof op mnr. Koos van der Leeuw verlede jaar…

  • Net ’n kwart van stad se ‘oë’ werk nog

    News

    Met die feestyd op ons, ’n tyd waarin die polisie mense waarsku dat misdaad toeneem, sou dit gerusstellend wees om…

  • Huishulp doodgesteek

    News

    ’n 36-Jarige huishulp is vanoggend (Vrydag 2 Desember) by ’n meenthuiskompleks in Ortleppstraat, Parys, met ’n mes deur ’n tuinwerker…

  • Gewapende roof: Twee vulstasies loop deur

    News

    Beide Kroonvaal Engen One Stop vulstasies weerskante van die N1 in die noordelike en suidelike rigtings is vanoggend (Vrydag 2…

  • Fliek Vlooi: Ghostbusters

    News

    Ek gee Ghostbusters 9/10. Dit is skreeusnaaks, die akteurs is briljant en dit is van begin tot einde ‘n komedie-meesterstuk.

  • Valke arresteer aanklaer

    News

    Die Valke se teen korrupsie-eenheid het Donderdagmiddag ’n 40-jarige aanklaer in Parys in hegtenis geneem op ’n klag van korrupsie…

  • Geloftefees by Koedoesfontein

    News

    n Geloftefeesdiens word Vrydag 16 Desember om 10:00 in die Koedoesfontein-geloftesaal sowat 12km buite Parys op regterkant langs die Potchefstroom-pad…

  • En kyk waar swem ons nou!

    News

    Bykans 20 jaar nadat Parys se munisipale swembad van Olimpiese standaard gesluit is omdat dit nie deur die munisipaliteit onderhou…

  • Post Office discards international letters with fraudulent postage stamps

    News

    The SA Post Office has confiscated various letters for international processing which are franked with fraudulent postage stamps.

Back to top button