Top stories
-
Beamptes ter ruste gelê
NewsTwee van die polisiebamptes wat in 'n ongeluk met 'n vragmotor betrokke was is Saterdag (17 September 2022) in Vereeniging…
-
Munisipale bestuurder verkla oor riool in Valsrivier
NewsDie AfriForum-tak in Bothaville het op 14 September ’n strafregtelike klagte by die polisie ingedien teen Scotch Lehloenya,…
-
Chaos met wind en brande
NewsMense is gewaarsku om nie oop vure te maak in winderige weersomstandighede nie. Dit skep ’n baie groot brandgevaar.
-
Residents challenge Metsimaholo’s proposed sewage pipeline into Vaal Dam
NewsThe Metsimaholo Local Municipality’s Executive Mayor, Jeff Zwane and Municipal Manager (MM), Advocate Mofokeng hosted a meeting for Deneysville residents…
-
-
Checkers Mini’s sorg toe vir 400kg se hondekos
News’n Jong entrepreneur wat beslis geleenthede raaksien.
-
Daggasmous probeer polisielede omkoop toe hy besef hy’s vas
NewsDie vinnige optrede van lede van die Maokeng Misdaadvoorkomingseenheid, saam met lede van Sasolburgse Openbare Orde taakspan het gelei tot…
-
Liggaam van baba in sak op strand in Hartenbos gevind
NewsDie liggaam is in 'n pienk lap en twee plastieksakke toegedraai en in 'n koelsak versteek.
-
Só kan jy weet wat die toestand van eiendom is voor jy koop of huur
NewsAl dié maatreëls het uiteindelik net ten doen om beide die agent en die kliënt te beskerm, want kliënte maak…
-
Dwelmverspreiders in Vaalpark vasgetrek
NewsGoeie samewerking tussen die SAPD en die Public Eye Taakspan hou kriminele op hok in Vaalpark in Sasolburg.
-
Ngwathe Warriors: Jy kan Saterdag help om ’n verskil te maak
NewsBring jou eie handskoene, iets om te drink en een of twee swartsakke. Daar word beoog om teen 13:00 klaar…











