‘n 20 jarige student is glo van Dinsdagoggend af vermis. Die Potchefstroom GPF en die polisie doen ‘n beroep op die gemeenskap, as enige iemand haar gesien het of enige inligting kan gee, moet hulle asseblief vir ao Coetzer by
0838561748 skakel.
Johanne Bester (20) is glo Dinsdag (3 Mei) middag omstreeks 15:00 op die PUK gesien. Sy is na bewering weer Woensdagmiddag omstreeks 13:00 op die PUK se onderwys kampus gesien. Bester is laas in haar kar gesien, ‘n Blou Nissan Micra Reg is HGP 496 MP.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



