NewsNews

Fokus op vroeë kinderontwikkeling

Dr Botha van Aarde besoek die NG Gemeente Parys-Wes op Sondag, 8 Mei 2016. Hy is in diens van die Hoëveld Sinode met die opdrag Kerklike Maatskaplike Dienste. As gevolg van hulle betrokkenheid by minderbevoorregte gemeenskappe het die Sinode tot die gevolgtrekking gekom dat vroeë kinderontwikkeling in ons land ‘n saak van erns is en dringend aandag moet kry, veral in kleuterskole waar belangrike konsepte vasgelê moet word.

Dr Van Aarde sal Sondag om 09:00 die erediens waarneem en direk na die diens  – 10:00 tot  10:30 -‘n  aanbieding doen vir almal wat in hierdie belangrike saak belangstel en daarby  baat kan vind. Onderwyseresse, kategete, ouers van jong kinders en oupas en oumas word genooi om die diens en/of die aanbieding by te woon.

Vir navrae skakel Suna Meyer  by  056 817-2445 of  Elize Bekker by  056 811-4754.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button