NewsNews

Al byna 400 horlosies bymekaar

Hulle hang ’n hele muur vol en daar’s nog baie meer. Altesame 361 horlosies. Dit is 10 jaar se bymekaar maak van Sonia van der Walt. Hoe die gier om horlosies te versamel begin het, kan sy nie regtig sê nie. Miskien was dit pa Viv se sagteplek vir ’n staanhorlosie.

Hulle hang ’n hele muur vol en daar’s nog baie meer. Altesame 361 horlosies. Dit is 10 jaar se bymekaar maak van Sonia van der Walt.
Hoe die gier om horlosies te versamel begin het, kan sy nie regtig sê nie. Miskien was dit pa Viv se sagteplek vir ’n staanhorlosie.
Aan die begin het Sonia vir die mooi gekoop, maar vandag koop sy selektief. En solank daar nie batterye vir almal gekoop hoef te word nie, is manlief gewillig om maar elke keer nog ’n horlosie op te hang op die versamelaarsmuur in hul huis in Kortstraat.
Sonia vertel dat hoewel sy baie van die horlosies gekoop het, is daar ook net soveel wat sy as geskenke ontvang het van vriende, familie, en selfs kliënte. Haar eerste horlosie was ’n  horlosie van Sasol en vandag is daar selfs horlosies wat uit die Tsjeggiese Republiek kom.

Sonia van der Walt met haar prag versameling sakhorlosies.
Sonia van der Walt met haar prag versameling sakhorlosies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button