#NetLiefde
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
‘n Student aan die NWU se Potchefstroomkampus het onlangs die internet laat gons met sy video waar hy op kampus staan en vir drukkies vra. Rynaard de Goede het onlangs ‘n blinddoek aangesit en in Lover’s Lane gaan staan met sy arms uitgestrek.
Talle studente het na hom toe gegaan en hom omhels. Deur hierdie wys hy dat liefde nie onderskei tussen taal, velkleur of kultuur nie. Liefde het geen grense nie.
#NetLiefde
Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.