NewsNews

10 Dood by initiasieskole

Die initiasieseisoen het sowat drie weke geede begin en die woord is op baie se lippe.

Die initiasieseisoen het sowat drie weke geede begin en die woord is op baie se lippe.

Foto: The Citizen

Foto: The Citizen

10 Sterftes is reeds in die Oos-Kaap aangemeld en minstens ses initiasieskole in die Vaaldriehoek is laasweek in die wiele gery. Die sterftes hou egter verband met die besnydenisse wat die tienerseuns by die skole ondergaan.

Gedurende 2015 in sowat 43 tienerseuns dood by initiasieskole, waarvan 30 sterftes in die Oos-Kaap was.

‘n Beroep word op ouers en die gemeenskap te doen om te help om steftes by initiasieskole te bekamp.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button