NewsNews
Vaaldam voor en nou
DENEYSVILLE. – Met die Vaaldam se vlak wat daagliks styg is daar meer gerustheid in die harte van inwoners langs die dam. Die dam wat by 26.17%gedraai het lyk nou aansienlik beter met sy vlak vandag op 53.40%. Ander damme lyk soos volg: Grootdraai 98.29% Katsedam 55.53% Bloemhofdam 24.79% Gariepdam 44.17% Vanderkloofdam53.92% FOTOS: Nico Duvenage…
DENEYSVILLE. – Met die Vaaldam se vlak wat daagliks styg is daar meer gerustheid in die harte van inwoners langs die dam.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





