
Sowat 20 studente is met matrasse by die huis afgelaai.
Dalene Venter, DA-raadslid van Drie Riviere, die wykskomitee en gemeenskap is hard aan die werk om die nuwe verwikkeling halt te roep. Verskeie departemente van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit het ook ‘n ondersoek van stapel gestuur.
Daar heers egter kommer oor die toename in geraas en misdaad asook die invloed wat die oorbewoning op die infrastruktuur gaan hê.
Die studente is met ‘n bus op 16 Februarie by die huis afgelaai met matrasse en hul bagasie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



