
Man spring verdrinking in Henley vry
Midvaal Brandweer is net na 21:00 ontbied waar hulle die man, wat vir lewe en dood aan die boom vasgeklou het, gevind het. Hy het glo oor die brug gestap, toe die stroom hom meegesleur het.
Die reddingspoging het meer as ‘n uur geduur, maar aan die einde is die man veilig aan wal gebring.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



