NewsNews

Snowflake Mark weer ‘n staatmaker in Potchefstroom

Net soos ’n goeie vriend, kan jy altyd op die Snowflake Mark vertrou. Oudergewoonte was verlede naweek se mark lafenis vir die siel met honderde Potchefstromers wat hulle weg na hierdie immergewilde kuier- en koopgeleentheid gevind het. Daar was soos gewoonlik ’n smorgasbord lekkernye wat te proe en te koop was, asook ‘n kreatiewe versameling… …

Net soos ’n goeie vriend, kan jy altyd op die Snowflake Mark vertrou. Oudergewoonte was verlede naweek se mark lafenis vir die siel met honderde Potchefstromers wat hulle weg na hierdie immergewilde kuier- en koopgeleentheid gevind het. Daar was soos gewoonlik ’n smorgasbord lekkernye wat te proe en te koop was, asook ‘n kreatiewe versameling

Net soos ’n goeie vriend, kan jy altyd op die Snowflake Mark vertrou.
Oudergewoonte was verlede naweek se mark lafenis vir die siel met honderde Potchefstromers wat hulle weg na hierdie immergewilde kuier- en koopgeleentheid gevind het.
Daar was soos gewoonlik ’n smorgasbord lekkernye wat te proe en te koop was, asook ‘n kreatiewe versameling interessanthede wat onder meer juweliersware, klere en breekware ingesluit het.
Dié mark is vanaf Vrydag 31 Maart tot Saterdag 1 April gehou.
Almal is uiters tevrede huis toe, in afwagting vir nog ‘n lekker joligheid aan die einde van volgende maand.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button