NewsNews
Aangrypende vertoning by Etienne Rousseau Teater
Die klassieke kitaarspeler James Grace, Carli Spanish Dance Productions en die fotograaf Ilse Moore het die gehoor Vrydagaand 9 Junie in vervoering gehad met hul unieke en hoogs genotvolle aanbieding. James Grace Die kombinasie van wêreldgehalte kitaarmusiek, lewendige Spaanse danse en unieke, sensuele onderwaterfotografie wat op grootskerm vertoon is, het toeskouers vir meer as twee …

Die klassieke kitaarspeler James Grace, Carli Spanish Dance Productions en die fotograaf Ilse Moore het die gehoor Vrydagaand 9 Junie in vervoering gehad met hul unieke en hoogs genotvolle aanbieding.

James Grace
Die kombinasie van wêreldgehalte kitaarmusiek, lewendige Spaanse danse en unieke, sensuele onderwaterfotografie wat op grootskerm vertoon is, het toeskouers vir meer as twee ure geboei.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



