NewsNews

Volkleur in Afrikaans

Dit is altyd so lekker om ons liefde vir Afrikaans kreatief uit te leef! Ons herinner jou as ouer graag dat die inskrywings vir die Internasionale Afrikaans-Ekspo 31 Julie 2017 sluit. Is jy/jou kind steeds in die duister oor wat die kompetisie behels, wat vanjaar se tema is of waar om in te skryf? Kliek …

Dit is altyd so lekker om ons liefde vir Afrikaans kreatief uit te leef! Ons herinner jou as ouer graag dat die inskrywings vir die Internasionale Afrikaans-Ekspo 31 Julie 2017 sluit. Is jy/jou kind steeds in die duister oor wat die kompetisie behels, wat vanjaar se tema is of waar om in te skryf? Kliek hier om die Ekspo-werf te besoek.

 

Onthou dat daar ook ’n oop kategorie is, so hulle kan sommer die opstel wat hulle vir die eksamen geskryf het, inskryf. Wie weet dalk is jou kind die volgende Deon Opperman of Ingrid Jonker. Die goeie nuus is ook dat daar GEEN inskrywingsgeld betrokke is nie en dat leerders vanjaar GRATIS kan inskryf. Die toekoms van Afrikaans is in ons elkeen se hande J

 

 

Ons sien uit daarna om jou kind se inskrywings vanjaar te ontvang. Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button