NewsNews
Vrou beseer na voertuig rol
‘n Vrou het vroeg vanoggend (8 Augustus) omstreeks 05:00 klein kopbeserings opgedoen nadat haar voertuig gerol het. ‘n Vrou het vroeg vanoggend (8 Augustus) omstreeks 05:00 klein kopbeserings opgedoen nadat haar voertuig gerol het. Paramedici van ER24 asook Mooirivier Beskerming het op die toneel, op die Carletonvillepad opgedaag, waar hulle die beskadigde voertuig langs die pad gevind het. Sy is …

‘n Vrou het vroeg vanoggend (8 Augustus) omstreeks 05:00 klein kopbeserings opgedoen nadat haar voertuig gerol het.
Paramedici van ER24 asook Mooirivier Beskerming het op die toneel, op die Carletonvillepad opgedaag, waar hulle die beskadigde voertuig langs die pad gevind het.
Sy is deur paramedici behandel waarna sy hospitaal toe geneem is vir verdere behandeling.
Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend, maar die polisie was op toneel om verdere ondersoek in te stel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



