NewsNews

Vaal Skougronde herleef weer glorie dae

VEREENIGING. – Sedert Ultimate Raceway die ovaalbaan by die Vaal Skougronde op die dorp ‘n nuwe baadjie gegee het, herleef die hoof-arena weer sy glorie dae toe motor entoesieaste na hartelus top gehalte vertonings kon bywoon. VEREENIGING. – Sedert Ultimate Raceway die ovaalbaan by die Vaal Skougronde op die dorp ‘n nuwe baadjie gegee het, …

VEREENIGING. – Sedert Ultimate Raceway die ovaalbaan by die Vaal Skougronde op die dorp ‘n nuwe baadjie gegee het, herleef die hoof-arena weer sy glorie dae toe motor entoesieaste na hartelus top gehalte vertonings kon bywoon.

Na die teervlak van die ovaal baan oorgedoen is deur die promotor van Ultimate Raceway, Izak Spies, het die byeenkomste baie gewild geword met motorsport entoesiaste van oral oor wat hier kom jaag. Op Vrouedag, 9 Augustus, was Ultimate Raceway die gasheer van die Classic Car Show 2017. Met spogmotors van wyd en suid was dit vir die besoekers ‘n watertand ervaring gebied om vele legendariese motors te kon besigtig. Van ou Mini’s, Anglia’s, Chevies, verterane en self radio beheerde karretjies het die besoekers getrakteer. Verskeie stalletjies het ook vir die nodige lafenis gesorg.

Die publiek word uitgenooi om Ultimate Raceway se Facebook blad te besoek vir meer inligting oor wedrenne wat op die baan aangebied word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button