NewsNews
Vermy die R59
Die R59 tussen die Johan le Roux- en Meyer-afrit is volgens inligting weer gesluit vir verkeer. Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik. Luidens berigte is inwoners van Sicelo besig om voertuie met klippe te gooi en die pad met brandende bande te versper. Die inligting kon egter nog nie bevestig word nie.

Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik.
Luidens berigte is inwoners van Sicelo besig om voertuie met klippe te gooi en die pad met brandende bande te versper.
Die inligting kon egter nog nie bevestig word nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



