NewsNews
R59 gesluit; #SwartMaandag
Die konvooi wat in Midvaal van High Performance Feeds af vertrek het, was sowat 10km lank. Honderde voertuie en mense geklee in swart of kakieklere blokkeer tans die R59 by die Redan-afrit. Mnr. Deon van Rooyen, woordvoerder van die beswaarmakers, sê hulle wag vir die burgemeester om ‘n beswaarskrif te kom ontvang, dan sal …
Die konvooi wat in Midvaal van High Performance Feeds af vertrek het, was sowat 10km lank.
Honderde voertuie en mense geklee in swart of kakieklere blokkeer tans die R59 by die Redan-afrit.
Mnr. Deon van Rooyen, woordvoerder van die beswaarmakers, sê hulle wag vir die burgemeester om ‘n beswaarskrif te kom ontvang, dan sal hulle die pad oopmaak.
Daar is tans net een alternatiewe roete na Vereeniging oop.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.