
Honderde mense geklee in swart en kakieklere blokeer tans die R59 by die Redan-afrit om op te staan vir plaasmoorde.
Gebruik alternatiewe roetes.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



