NewsNews
Van ons drie riviere is die Klip die mooiste’
Karin O’Connell het dié pragtige natuurfoto ingestuur wat deur haar pa, Ronnie du Toit, op hul plaas langs die Kliprivier geneem is Karin O’Connell het dié pragtige natuurfoto ingestuur wat deur haar pa, Ronnie du Toit, op hul plaas langs die Kliprivier geneem is. Hoewel daar drie riviere in die gebied is, is die Klip …

Karin O’Connell het dié pragtige natuurfoto ingestuur wat deur haar pa, Ronnie du Toit, op hul plaas langs die Kliprivier geneem is. Hoewel daar drie riviere in die gebied is, is die Klip vir hom die mooiste, sê Ronnie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



