NewsNews

Het jy al jou broodjie gegee?

'n Brood vir hulle in nood.

Vrystaat Versoring  in Aksie se Broodjiedag word vanjaar van 25 tot 27 Julie gehou. Het jy al ‘n brood vir iemand in nood gegee? Kom wees deel van hierdie projek wat harte raak en verligting bring vir sovele in nood.

Jy kan enige brood wat jy bereid is om te skenk afgee by die VVA-kantoor in Buitenstraat. Vanjaar word gepoog om 600 brode in te samel. En jy kan seker wees VVA sal sorg dat dit versprei word na waar daar nood is.

Related Articles

Back to top button