NewsNews
Oornag ‘n blommeprag
Ry jy in Loopstraat verby die Dome Primary School, kan jy nie anders as om ‘n stukkie eie “Namakwalandse blommeprag” te beleef met die daisies wat in vrolike geel en oranje kleur die lenteprag aankondig. Die blomsaad is deur ‘n inwoner van Delverstraat vir die skool geskenk. Wel gedaan – Dome Primary, die blommeprag trek …

Ry jy in Loopstraat verby die Dome Primary School, kan jy nie anders as om ‘n stukkie eie “Namakwalandse blommeprag” te beleef met die daisies wat in vrolike geel en oranje kleur die lenteprag aankondig. Die blomsaad is deur ‘n inwoner van Delverstraat vir die skool geskenk. Wel gedaan – Dome Primary, die blommeprag trek aandag en dankie vir omgee-inwoners wat ‘n verskil maak!



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



