NewsNews

Alzheimer-dag: ‘n Dag om te onthou by Sally Martin Park

Uitreik na inwoners en familie op Internasionale ALzheimer Bewusmakings Dag

Vrydag 21 September was internasionale Alzheimer Bewusmakings Dag. ‘n Dag wat inwoners van Sally Martin Park sonder twyfel sal onthou.

‘n Dag waarop geen moeite ontsien is om inwoners en hul familie op die hande te dra met koek en tee waarmee hulle die dag bederf is. Van die tafelversierings, tot kolwyntjies en pers geverfde blombakke, balonne, personeel en omgeehande wat uitgereik het met ‘n boodskap van omgee in persskakerings oral sigbaar was.

Besondere dank aan Elize Kempen en haar helpers vir die pragtig versierde tafels, Sandra Wessels, maatskapliker werker vir haar oorspronklike toegewydheid, en Izak en Lynette Thiart wat inligtingsblaadjies beskikbaar gestel het.

Die foto’s gee ‘n kykie van omgee waarmee daar uitgereik is na inwones en hul families op internasionale Alzheimer Bewusmakings Dag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button